Graad 12 Ekonomie 3-in-1 KABV

R319.00

Hierdie Graad 12 Ekonomie 3-in-1 Klasteks & Studiegids is in lyn met die KABV-kurrikulum en -eksamenriglyne geskryf. Dit maak van gedetailleerde verduidelikings gebruik om die begrip van kernkonsepte te bevorder. Die onderwerpgebaseerde vrae en konsolideringstoetse is opgestel om dié vaardighede wat nodig is om eksamensukses te behaal, te ontwikkel en verfyn.

SKU: 978-1-920568-83-2 Categories: ,

Description

Hierdie Graad 12 Ekonomie 3-in-1 Klasteks & Studiegids is in lyn met die KABV-kurrikulum en -eksamenriglyne geskryf. Dit maak van gedetailleerde verduidelikings gebruik om die begrip van kernkonsepte te bevorder. Die onderwerpgebaseerde vrae en konsolideringstoetse is opgestel om dié vaardighede wat nodig is om eksamensukses te behaal, te ontwikkel en verfyn.

Sleutelkenmerke

  • Omvattende NOTAS per onderwerp
  • Oorspronklike BRONMATERIAAL wat met sorg gekies is
  • ‘n STAP-VIR-STAP-GIDS oor die teken en verduideliking van GRAFIEKE
  • BONDIGE, VISUELE OPSOMMINGS van GRAFIEKE aan die einde van elke onderwerp
  • VRAE per onderwerp en per module
  • Gedetailleerde ANTWOORDE

Additional information

ISBN

978-1-920568-83-2

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Graad 12 Ekonomie 3-in-1 KABV”

Your email address will not be published. Required fields are marked *