Graad 12 | Besigheidstudies

Gr 12 Besigheidstudies 3in1 KABV

(1 customer review)

R209.00

 |  R189.00

Gr 12 Besigheidstudies 3in1 KABV
Book Type: Hard-copy
R209.00
The Answer Series Graad 12 BESIGHEIDSTUDIES 3in1 KABV Studiegids
Book Type: E-Book
R189.00
Quantity
Quantity

Hierdie Graad 12 Besigheidstudies 3in1 studiegids bied die vakinhoud in ‘n toeganklike, georganiseerde formaat aan. Dit versterk jou kennis met behulp van kolpuntopsommings, geïllustreerde diagramme en tabelle. Eksamenvrae uit onlangse KABV-eksamens aan die einde van elke onderwerp maak dit moontlik dat jy jou begrip kan toets en jou vaardighede oefen.   Sleutelkenmerke:  

  • Omvattende notas per kwartaal
  • Eksamenvrae per onderwerp
  • Antwoorde op alle vrae
  • Eksamenvraestel en -memo

ISBN :  978-1-920568-81-8

Gr 12 Besigheidstudies 3in1 KABV

Deur L. van Rensburg, et al.

1 review for Gr 12 Besigheidstudies 3in1 KABV

  1. Ra’ees

    Great

Add a review

Your email address will not be published. Required fields are marked *