Gr 12 Afrikaans EAT 3in1 KABV

R259.00

Hierdie Graad 12 Afrikaans EAT 3in1 studiegids neem jou stapsgewys deur die vier hoofvaardighede vir Afrikaans EAT – Luister & Praat; Lees & Kyk; Skryf & Aanbied; Taalstrukture & -konvensies.

SKU: 978-1-920568-94-8 Categories: ,

Description

Hierdie Graad 12 Afrikaans EAT 3in1 studiegids neem jou stapsgewys deur die vier hoofvaardighede vir Afrikaans EAT – Luister & Praat; Lees & Kyk; Skryf & Aanbied; Taalstrukture & -konvensies. Interessante, aktuele en inspirerende voorbeeldtekste word deurgaans voorsien om meer spesifieke vaardighede te ontwikkel. Die logiese uitleg en voorbeelde help met begrip en toeganklikheid van die kurrikuluminhoud.

Sleutelkenmerke:

  • Stapsgewyse, hanteerbare benadering
  • Breedvoerige Notas oor elk van die 4 vaardighede
  • Vrae en Antwoorde (Toets Jou Kennis) oor elk van die 4 vaardighede
  • 5 Eksamenvraestelle en -memo’s (Taal)

 

Additional information

ISBN

978-1-920568-94-8

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Gr 12 Afrikaans EAT 3in1 KABV”

Your email address will not be published. Required fields are marked *