Gr 11 Wiskundige Geletterdheid 3in1 KABV

R259.00

Hierdie Graad 11 Wiskundige Geletterdheid 3in1 studiegids bied ‘n grondige oorgang tussen die basiese konsepte wat in Graad 10 Wiskundige Geletterdheid gedek is en die vaardighede wat vir die Graad 12-eindeksamen vereis word.

SKU: 978-1-920558-30-7 Categories: ,

Description

Hierdie Graad 11 Wiskundige Geletterdheid 3in1 studiegids bied ‘n grondige oorgang tussen die basiese konsepte wat in Graad 10 Wiskundige Geletterdheid gedek is en die vaardighede wat vir die Graad 12-eindeksamen vereis word. Die omvattende, logies georganiseerde studiegids werk saam met jou met behulp van ‘n uitgebreide reeks oefeninge en onthouwenke, soos jy die vaardighede aanleer om wiskundige probleme in die alledaagse lewe, binne die raamwerk van die KABV-kurrikulum, aan te pak.

Sleutelkenmerke:

  • Maklik verstaanbare, stapsgewyse benadering
  • Omvattende studienotas en uitgewerkte voorbeelde vir al 7 onderwerpe
  • Oefeninge en ‘Toets jou Begrippe’ vir elke onderwerp
  • Gedetailleerde antwoorde met verduidelikings en nuttige wenke

Hierdie studiegids is propvol inhoud, toepassing en selfassessering. Dit is ideaal vir gebruik by die huis sowel as in die klaskamer.

Additional information

ISBN

978-1-920558-30-7

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Gr 11 Wiskundige Geletterdheid 3in1 KABV”

Your email address will not be published. Required fields are marked *