Graad 11 | Wiskunde

Gr 11 Wiskunde 3in1 KABV

R199.00

Quantity

Hierdie 3 in 1 publikasie ondersoek die dieper vlakke van al die noodsaaklike komponente van die
KABV-kurrikulum. Leerders wat hierdie indiepte studiegids aanpak, sal toekenning verdien soos hulle stap-vir-stap vorige onsekerhede te bowe kom en ‘n suksesvolle pad vorentoe verseker.


Dit bied:

  • Omvattende Notas en Uitgewerkte Voorbeelde per onderwerp
  • Oefeninge wat gegradeer is om die logika en tegnieke wat vereis word, te bevorder
  • Gedetailleerde Oplossings vir alle oefeninge

plus ’n omvattende eksamen (vraestel 1 & vraestel 2)met volledige verduidelikings vir deeglike vaslegging en finale eksamenvoorbereiding.

ISBN :  978-1-920558-28-4

Graad 11 Wiskunde 3in1 KABV Studiegids

Deur Anne Eadie en Gretel Lampe

There are no reviews yet.

Be the first to review “Gr 11 Wiskunde 3in1 KABV”

Your email address will not be published. Required fields are marked *