Gr 11 Lewenswetenskappe 3in1 KABV

R259.00

Hierdie Graad 11 Lewenswetenskappe 3in1 studiegids verander ‘n baie inhoudryke Graad 11-kurrikulum in eenvoudige en hanteerbare vakinhoud.

SKU: 978-1-920558-26-0 Categories: ,

Description

Hierdie Graad 11 Lewenswetenskappe 3in1 studiegids verander ‘n baie inhoudryke Graad 11-kurrikulum in eenvoudige en hanteerbare vakinhoud. Verduidelikings is duidelik afgebaken en maklik om te verstaan, terwyl dit jou eksamenvaardighede en jou persepsie van die lewende (biologiese) wêreld ontwikkel.

Sleutelkenmerke:

  • Omvattende, toeganklike notas per module
  • Noukeurige uitgesoekte, gegradeerde vrae en antwoorde per module
  • Snelvuurvrae vir sleutelkonsepte en terme
  • Duidelike diagramme ter verduideliking
  • Nuutste, relevante vakinhoud

Hierdie studiegids maak dit vir leerders van alle vlakke moontlik om na die beste van hul vermoë te presteer.

Additional information

ISBN

978-1-920558-26-0

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Gr 11 Lewenswetenskappe 3in1 KABV”

Your email address will not be published. Required fields are marked *