Gr 11 Fisiese Wetenskappe 3in1 KABV

R259.00

Hierdie Graad 11 Fisiese Wetenskappe 3in1 studiegids vereenvoudig die teorie van Graad 11 Fisiese Wetenskappe en bou selfvertroue op deur verstaanbare verduidelikings ondersteun deur hersieningsvrae.

SKU: 978-1-920558-32-1 Categories: ,

Description

Hierdie Graad 11 Fisiese Wetenskappe 3in1 studiegids vereenvoudig die teorie van Graad 11 Fisiese Wetenskappe en bou selfvertroue op deur verstaanbare verduidelikings ondersteun deur hersieningsvrae. Dit gee jou die geleentheid om jou probleemoplossingsvaardighede vinnig te verbeter.

Sleutelkenmerke:

  • Omvattende, verduidelikende notas en uitgewerkte voorbeelde per onderwerp
  • Oefeninge en eksamenvrae per onderwerp
  • Gedetailleerde antwoorde met verduidelikings en nuttige wenke

Hierdie studiegids bied betroubare leiding deur Graad 11, terwyl dit ‘n stewige platform skep vir die Graad 12-kurrikulum wat volg.

Additional information

ISBN

978-1-920558-32-1

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Gr 11 Fisiese Wetenskappe 3in1 KABV”

Your email address will not be published. Required fields are marked *