Graad 11 Besigheidstudies 3-in-1 KABV

From R279.00

Hierdie Graad 11 Besigheidstudies 3-in-1 Klasteks & Studiegids bied omvattende dekking van die KABV-kurrikulum. Die leerdergesentreerde inhoud en sorgvuldig gestruktureerde vrae help leerders om ’n deeglike begrip van sleutelbesigheidskonsepte te ontwikkel, terwyl hulle die vaardighede versterk wat nodig is vir toetse en eksamens. Gereelde hersieningsgeleenthede stel leerders in staat om hul kennis te konsolideer, hul vordering te monitor en met selfvertroue vir assesserings voor te berei.

Authors
Habiel Adams
Product Quantity

HARD COPY

ISBN: 978-1-920558-38-3

R299.00 each

E-BOOK (3YRS)

ISBN: 978-1-928354-65-9

R279.00 each

Category: Tag:

Description

Hierdie Graad 11 Besigheidstudies 3-in-1 Klasteks & Studiegids bied omvattende dekking van die KABV-kurrikulum. Die leerdergesentreerde inhoud en sorgvuldig gestruktureerde vrae help leerders om ’n deeglike begrip van sleutelbesigheidskonsepte te ontwikkel, terwyl hulle die vaardighede versterk wat nodig is vir toetse en eksamens. Gereelde hersieningsgeleenthede stel leerders in staat om hul kennis te konsolideer, hul vordering te monitor en met selfvertroue vir assesserings voor te berei.

Sleutelkenmerke

  • Gedetailleerde, maar bondige NOTAS per onderwerp
  • Omvattende verduidelikings van SLEUTELTERMINOLOGIE
  • Uitgebreide reeks HERSIENINGSVRAE
  • Onderwerpgebaseerde VRAE gebaseer op nasionale eksamentegnieke
  • Oefen-EINDEKSAMENVRAESTELLE
  • Volledige NASIENRIGLYNE met nasiennotas

Additional information

Authors

Habiel Adams

Subject

Grade

Language

HARD COPY

ISBN

978-1-920558-38-3

E-BOOK (3YRS)

ISBN

9781928354659

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Graad 11 Besigheidstudies 3-in-1 KABV”

Your email address will not be published. Required fields are marked *