Gr 11 Besigheidstudies 3in1 KABV

R259.00

Hierdie Graad 11 Besigheidstudies 3in1 studiegids neem jou stapsgewys deur die KABV-kurrikulum.

SKU: 978-1-920558-38-3 Categories: ,

Description

Hierdie Graad 11 Besigheidstudies 3in1 studiegids neem jou stapsgewys deur die KABV-kurrikulum. Dit vereenvoudig konsepte met behulp van bondige verduidelikings, nuttige illustrasies, inligting in kolpuntstyl en tabelformaat. Maklike begrip is belangrik en hierdie studiegids met sy metodiese benadering wat lig werp op die inhoud, verseker juis dit.

Sleutelkenmerke:

  • Omvattende notas per kwartaal
  • Eksamenvrae per onderwerp
  • Antwoorde op alle vrae
  • Eksamenvraestel en -memo

Additional information

ISBN

978-1-920558-38-3

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Gr 11 Besigheidstudies 3in1 KABV”

Your email address will not be published. Required fields are marked *