Graad 10 Wiskundige Geletterdheid 3-in-1 KABV

From R219.00

Hierdie Graad 10 Wiskundige Geletterdheid 3-in-1 studiegids bied vir beide leerders en onderwysers ’n omvattende en innoverende benadering tot Wiskundige Geletterdheid.

Authors
S. Nicol & L. van Rensburg
Product Quantity

HARD COPY

ISBN: 978-1-920297-82-4

R239.00 each

E-BOOK (3YRS)

ISBN: 978-1-928354-45-1

R219.00 each

Category:

Description

Hierdie Graad 10 Wiskundige Geletterdheid 3-in-1 studiegids bied vir beide leerders en onderwysers ’n omvattende en innoverende benadering tot Wiskundige Geletterdheid. Die stimulerende maklik-om-te-volg inhoud en duidelike illustrasies lei jou moeiteloos deur elke onderwerp. Gegradeerde oefeninge wat dwarsdeur die studiegids strategies geplaas is, maak dit vir jou moontlik om jou kennis van nuwe konsepte en eksamentegnieke sistematies aan te vul.

Sleutelkenmerke:

  • Maklik verstaanbare, stapsgewyse benadering
  • Omvattende notas en uitgewerkte voorbeelde vir al 7 onderwerpe
  • Oefeninge en ‘Toets jou Begrippe’ vir elke onderwerp
  • Gedetailleerde antwoorde met verduidelikings en nuttige wenke

Additional information

Authors

S. Nicol & L. van Rensburg

Subject

Grade

Language

HARD COPY

ISBN

978-1-920297-82-4

E-BOOK (3YRS)

ISBN

9781928354451

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Graad 10 Wiskundige Geletterdheid 3-in-1 KABV”

Your email address will not be published. Required fields are marked *