Graad 10 Wiskundige Geletterdheid 3-in-1 KABV

R299.00

Hierdie Graad 10 Wiskundige Geletterdheid 3-in-1 Klasteks & Studiegids bied ’n duidelike, stap-vir-stap benadering, met maklik verstaanbare terminologie, omvattende, verduidelikende notas en uitgewerkte voorbeelde om begrip van al sewe onderwerpe te ondersteun. Gegradeerde oefeninge, vasleggingsvrae en gedetailleerde antwoorde help leerders om selfvertroue te bou en die konsepte en vaardighede wat vir eksamensukses nodig is, te bemeester.

SKU: 978-1-920297-82-4 Categories: ,

Description

Hierdie Graad 10 Wiskundige Geletterdheid 3-in-1 Klasteks & Studiegids bied grondige ondersteuning aan leerders sowel as onderwysers, met ’n moderne, omvattende en innoverende benadering tot Wiskundige Geletterdheid. Die stimulerende, KABV-gerigte en maklik volgbare inhoud, lei leerders moeiteloos deur elke onderwerp met ’n verskeidenheid bekende en onbekende kontekste, en strategies-geplaasde oefeninge.

Sleutelkenmerke

  • Maklik verstaanbare, stap-vir-stap benadering van al 7 onderwerpe
  • Omvattende, KABV-gerigte TERMINOLOGIE, NOTAS en UITGEWERKTE VOORBEELDE
  • OEFENINGE en ‘Toets jou Begrip’-VRAE
  • Gedetailleerde, gegradeerde ANTWOORDE met verduidelikings en nuttige wenke

Hierdie boek is ‘n alles-in-een klaskamermaat en tuisstudiegids, ontwerp om selfvertroue te bou en uiteindelik eksamensukses te behaal.

Additional information

ISBN

978-1-920297-82-4

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Graad 10 Wiskundige Geletterdheid 3-in-1 KABV”

Your email address will not be published. Required fields are marked *