Gr 10 Verbruikerstudies 3in1 KABV

R239.00

Hierdie Graad 10 Verbruikerstudies 3in1 studiegids bied aan jou ‘n stapsgewyse, maar deeglike inleiding tot die Graad 10 KABV-kurrikulum.

SKU: 978-1-920297-96-1 Categories: ,

Description

Hierdie Graad 10 Verbruikerstudies 3in1 studiegids bied aan jou ‘n stapsgewyse, maar deeglike inleiding tot die Graad 10 KABV-kurrikulum. Die gedetailleerde notas, praktiese wenke, wye reeks vrae, antwoorde en eksamenvraestel-oefening voorsien die Graad 10-leerder van al die vaardighede, vakinhoud en vaslegging wat nodig is om in hierdie vak uit te blink.

Sleutelkenmerke:

  • Omvattende notas per onderwerp
  • Vrae en antwoorde per onderwerp
  • Praktiese werk: voedselproduksie
  • Eksamenvraestel en -memo

Additional information

ISBN

978-1-920297-96-1

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Gr 10 Verbruikerstudies 3in1 KABV”

Your email address will not be published. Required fields are marked *