Description
Hierdie Graad 10 Rekeningkunde 3-in-1 studiegids bied aan jou ‘n uitstekende wegspring vir Rekeningkunde in toekomstige grade. Jy werk deur logies georganiseerde afdelings en kry ‘n dieper begrip van die basiese terme, konsepte en beginsels wat jy sal nodig hê. Die gegradeerde vrae en antwoorde nooi jou uit om dit wat jy leer, toe te pas en dop te hou hoe jou vakkundigheid verbeter.
Sleutelkenmerke:
- Stapsgewyse, metodiese benadering
- Omvattende notas met uitgewerkte voorbeelde per onderwerp
- Gegradeerde vrae en antwoorde per onderwerp
- Eksamenvraestelle en antwoorde met nuttige wenke
Die sleutel tot hierdie vak is ‘oefen’ en dit is juis wat hierdie boek bied.
Reviews
There are no reviews yet.