Gr 10 Rekeningkunde 3in1 KABV

R199.00

Hierdie Graad 10 Rekeningkunde 3in1 studiegids bied aan jou ‘n uitstekende wegspring vir Rekeningkunde in toekomstige grade.

SKU: 978-1-920297-88-6 Categories: ,

Description

Hierdie Graad 10 Rekeningkunde 3in1 studiegids bied aan jou ‘n uitstekende wegspring vir Rekeningkunde in toekomstige grade. Jy werk deur logies georganiseerde afdelings en kry ‘n dieper begrip van die basiese terme, konsepte en beginsels wat jy sal nodig hê. Die gegradeerde vrae en antwoorde nooi jou uit om dit wat jy leer, toe te pas en dop te hou hoe jou vakkundigheid verbeter.

Sleutelkenmerke:

  • Stapsgewyse, metodiese benadering
  • Omvattende notas met uitgewerkte voorbeelde per onderwerp
  • Gegradeerde vrae en antwoorde per onderwerp
  • Eksamenvraestelle en antwoorde met nuttige wenke

Die sleutel tot hierdie vak is ‘oefen’ en dit is juis wat hierdie boek bied.

Additional information

ISBN

978-1-920297-88-6

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Gr 10 Rekeningkunde 3in1 KABV”

Your email address will not be published. Required fields are marked *