Graad 10 Lewenswetenskappe 3-in-1 KABV

From R219.00

Hierdie Graad 10 Lewenswetenskappe 3-in-1 studiegids stel jou in staat om die basiese konsepte van die Graad 10-kurrikulum te verstaan en vorm ‘n stewige basis vir sukses in Graad 11 en 12.

Authors
Liesl Sterrenberg & Helena Fouché
Product Quantity

HARD COPY

ISBN: 978-1-920297-86-2

R239.00 each

E-BOOK (3YRS)

ISBN: 978-1-928354-54-3

R219.00 each

Category:

Description

Hierdie Graad 10 Lewenswetenskappe 3-in-1 studiegids stel jou in staat om die basiese konsepte van die Graad 10-kurrikulum te verstaan en vorm ‘n stewige basis vir sukses in Graad 11 en 12. Die vakinhoud is in logiese maklik verstaanbare eenhede en afdelings georganiseer, wat die kurrikuluminhoud vereenvoudig.

Sleutelkenmerke:

  • Omvattende, leerdervriendelike notas per module
  • Noukeurig uitgesoekte gegradeerde vrae en antwoorde per module
  • Snelvuurvrae vir sleutelkonsepte en terme
  • Duidelike diagramme ter verduideliking
  • Nuutste, relevante vakinhoud

Hierdie studiegids sal jou begrip van Lewenswetenskappe stimuleer en, soos jy deur die vakinhoud werk, jou eksamenprestasie verbeter.

Additional information

Authors

Liesl Sterrenberg & Helena Fouché

Subject

Grade

Language

HARD COPY

ISBN

978-1-920297-86-2

E-BOOK (3YRS)

ISBN

9781928354543

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Graad 10 Lewenswetenskappe 3-in-1 KABV”

Your email address will not be published. Required fields are marked *