Graad 10 Lewenswetenskappe 3-in-1 KABV

R279.00

Hierdie Graad 10 Lewenswetenskappe 3-in-1 Klasteks & Studiegids verteenwoordig ‘n allesomvattende pakket wat leerders in staat stel om hul vaardighede en insig te ontwikkel soos hulle deur die inhoud werk. Hierdie boek bied regdeur die jaar ondersteuning, in die klaskamer of by die huis, en lei tot beter akademiese prestasie.

SKU: 978-1-920297-86-2 Categories: ,

Description

Hierdie Graad 10 Lewenswetenskappe 3-in-1 Klasteks & Studiegids sit die basiese konsepte van die kurrikulum uiteen en vorm ‘n sterk fondasie vir sukses in Graad 11 en 12. Die vakinhoud is in logiese, maklik volgbare afdelings georganiseer, wat die inhoud eenvoudiger maak vir ‘n gestruktureerde en onafhanklike leerproses.

Sleutelkenmerke

  • Geïllustreerde VAARDIGHEDE-afdeling met die wetenskaplike metode, uitgewerkte voorbeelde en voorstelling van data
  • Omvattende, leerdervriendelike NOTAS met wenke
  • Noukeurig uitgesoekte, gegradeerde VRAE en gedetailleerde ANTWOORDE
  • ‘Snelvuur’-vrae vir TERMINOLOGIE en sleutelkonsepte
  • Duidelike DIAGRAMME, met byskrifte
  • Geïllustreerde OPSOMMINGS om notas aan te vul

Hierdie studiegids sal onafhanklike leer stimuleer, ‘n in-diepte begrip van die inhoud ontwikkel en uiteindelik tot eksamensukses lei.

Additional information

ISBN

978-1-920297-86-2

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Graad 10 Lewenswetenskappe 3-in-1 KABV”

Your email address will not be published. Required fields are marked *