Graad 10 Geskiedenis 3-in-1 KABV

R299.00

Hierdie Graad 10 Geskiedenis 3-in-1 Klasteks & Studiegids bied ‘n omvattende beskouing van al 6 onderwerpe in die KABV-kurrikulum. Dit maak die vakinhoud makliker verteerbaar met nuttige foto’s, uittreksels, verduidelikings van sleutelterme en tydlyne.

SKU: 978-1-920297-98-5 Categories: ,

Description

Hierdie Graad 10 Geskiedenis 3-in-1 studiegids bied ‘n omvattende beskouing van al 6 onderwerpe in die KABV-kurrikulum. Dit maak die vakinhoud makliker verteerbaar met nuttige foto’s, uittreksels, verduidelikings van sleutelterme en tydlyne.

Sleutelkenmerke

  • Omvattende NOTAS sleutelterme en tydlyne
  • BRONGEBASEERDE VRAE en ANTWOORDE
  • OPSTELVRAE met MODELOPSTELLE
  • Voorbeeld-EKSAMENVRAESTELLE met ANTWOORDE

Hierdie boek help leerders om die kennis en vaardighede te ontwikkel wat nodig is vir sukses in Graad 10 Geskiedenis.

Additional information

ISBN

978-1-920297-98-5

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Graad 10 Geskiedenis 3-in-1 KABV”

Your email address will not be published. Required fields are marked *