Graad 10 Fisiese Wetenskappe 3-in-1 KABV

(1 customer review)

From R219.00

Hierdie Graad 10 Fisiese Wetenskappe 3-in-1 studiegids gebruik ‘n metodiese, stapsgewyse benadering om die teorie, tegnieke en basiese konsepte van ‘n uitdagende vak te vereenvoudig.

Authors
Retha Louw & Debbie Watson
Product Quantity

HARD COPY

ISBN: 978-1-920297-84-8

R239.00 each

E-BOOK (3YRS)

ISBN: 978-1-928354-50-5

R219.00 each

Category:

Description

Hierdie Graad 10 Fisiese Wetenskappe 3-in-1 studiegids gebruik ‘n metodiese, stapsgewyse benadering om die teorie, tegnieke en basiese konsepte van ‘n uitdagende vak te vereenvoudig. Die formaat is ontwerp om jou deur die noodsaaklike beginsels te lei tot by ‘n put waar jy meer ingewikkelde probleme met selfvertroue kan aanpak.

Sleutelkenmerke:

  • Omvattende, verduidelikende notas en uitgewerkte voorbeelde
  • Oefeninge en eksamenvrae per onderwerp
  • Gedetailleerde antwoorde met verduidelikings en nuttige wenke

Die duidelike, bondige notas en gegradeerde vrae voldoen aan die vereistes van die KABV-kurrikulum en ontwikkel ‘n deeglike begrip van elke onderwerp.

Additional information

Authors

Retha Louw & Debbie Watson

Subject

Grade

Language

HARD COPY

ISBN

978-1-920297-84-8

E-BOOK (3YRS)

ISBN

9781928354505

1 review for Graad 10 Fisiese Wetenskappe 3-in-1 KABV

  1. chante Arnold

    Science!!!!!

Add a review

Your email address will not be published. Required fields are marked *