Gr 10 Fisiese Wetenskappe 3in1 KABV

R239.00

Hierdie Graad 10 Fisiese Wetenskappe 3in1 studiegids gebruik ‘n metodiese, stapsgewyse benadering om die teorie, tegnieke en basiese konsepte van ‘n uitdagende vak te vereenvoudig.

SKU: 978-1-920297-84-8 Categories: ,

Description

Hierdie Graad 10 Fisiese Wetenskappe 3in1 studiegids gebruik ‘n metodiese, stapsgewyse benadering om die teorie, tegnieke en basiese konsepte van ‘n uitdagende vak te vereenvoudig. Die formaat is ontwerp om jou deur die noodsaaklike beginsels te lei tot by ‘n put waar jy meer ingewikkelde probleme met selfvertroue kan aanpak.

Sleutelkenmerke:

  • Omvattende, verduidelikende notas en uitgewerkte voorbeelde
  • Oefeninge en eksamenvrae per onderwerp
  • Gedetailleerde antwoorde met verduidelikings en nuttige wenke

Additional information

ISBN

978-1-920297-84-8

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Gr 10 Fisiese Wetenskappe 3in1 KABV”

Your email address will not be published. Required fields are marked *