Gr 10 Ekonomie 3in1 KABV

R239.00

Hierdie Graad 10 Ekonomie 3in1 studiegids gebruik ‘n logiese, maklik-om-te-volg benadering om die kernkonsepte van hierdie vak aan jou bekend te stel.

SKU: 978-1-920297-99-2 Categories: ,

Description

Hierdie Graad 10 Ekonomie 3in1 studiegids gebruik ‘n logiese, maklik-om-te-volg benadering om die kernkonsepte van hierdie vak aan jou bekend te stel. Hierdie boek illustreer die skakels tussen verskeie ekonomiese faktore wat hierdie komplekse vak so interessant maak, baie gemaklik en laat jou toe om seker te wees van sukses. Die fokus is op begrip, eksamenvoorbereiding en die lê van ‘n stewige grondslag vir Ekonomie in Graad 11 en 12.

Sleutelkenmerke:

  • Omvattende notas en uitgewerkte voorbeelde per kwartaal
  • Onderwerpgebaseerde en kwartaalgebaseerde vrae
  • Antwoorde op alle vrae
  • 2 eksamenvraestelle en –memo’s

Additional information

ISBN

978-1-920297-99-2

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Gr 10 Ekonomie 3in1 KABV”

Your email address will not be published. Required fields are marked *