Graad 12 Lewenswetenskappe Studiegids

Daar word gesê: ‘die lewe is kort … wetenskap is lank…’ The Answer Series KABV Lewenswetenskappe-reeks vir Graad 10 – 12 sal die tyd wat jy spandeer om (Lewens)wetenskappe te leer, heelwat minder maak. Ons reeks sluit in: elke module met sy eie omvattende notas, gegradeerde vrae met volledige memo’s insluitend opmerkings, sleutelkonsepte en terme, gepaste diagramme om die inhoud aan te vul en onderwyserinsette in terme van wenke regdeur die studiegids. Vir Graad 12 Lewenswetenskappe is daar 2 studiegidse, Deel 1 & Deel 2, wat Vraestel I en Vraestel II onderskeidelik dek.

Shop online for Graad 12 Lewenswetenskappe Studiegids: