Graad 10 Rekeningkunde Studiegids

In Rekeningkunde wil jy altyd uitkom by: debiete = krediete. Jy kan ’n gebalanseerde benadering tot jou studies hê deur in The Answer Series se Graad 10, 11 & 12 Rekeningkunde 3-in-1 studiegidse te belê. Hierdie studiegidse bied ’n georganiseerde raamwerk met gegradeerde inhoud wat verseker dat jy die noodsaaklike vaardighede vir Rekeningkunde bemeester. Elke studiegids het notas per onderwerp, vrae en antwoorde per onderwerp en eksamenvraestelle en –memo’s (DBO- & IEB-gerig).

Shop online for Graad 10 Rekeningkunde Studiegids: