Graad 10 Lewenswetenskappe Studiegids

Daar word gesê: ‘die lewe is kort … wetenskap is lank…’ The Answer Series KABV Lewenswetenskappe-reeks vir Graad 10 – 12 sal die tyd wat jy spandeer om (Lewens)wetenskappe te leer, heelwat minder maak. Ons reeks sluit in: elke module met sy eie omvattende notas, gegradeerde vrae met volledige memo’s insluitend opmerkings, sleutelkonsepte en terme, gepaste diagramme om die inhoud aan te vul en onderwyserinsette in terme van wenke regdeur die studiegids. Die Graad 10 Lewenswetenskappe 3-in-1 studiegids volg ’n sistematiese benadering tot die vakinhoud en stel basiese biologiese konsepte en wetenskaplike metodes bekend. Dit leer leerders ook om data te analiseer, om te verstaan hoe verskillende onderwerpe by mekaar aansluit en dit identifiseer algemene wanopvattings in biologiese wetenskappe.

Shop online for Graad 10 Lewenswetenskappe Studiegids: