Graad 8 Natuurwetenskappe 3-in-1

R299.00

Hierdie volkleur, leerdervriendelike Graad 8 Natuurwetenskappe 3-in-1 Klasteks & Studiegids bied ‘n sterk fondasie in Natuurwetenskappe en oorbrug die gaping tussen basiese konsepte en die meer gevorderde toepassing wat in die VOO-fase vereis word. Met duidelike notas, gegradeerde vrae, praktiese ondersoeke, visuele opsommings en gedetailleerde antwoorde, gee dit vir leerders die geleentheid om beheer te neem oor hul eie leerproses, en selfvertroue in hierdie veeleisende vak te bou.

Authors
Mariechen Vermeulen, Grace Elliott, Liesl Sterrenberg, Retha Louw, Silvana Scarola & Norman Davies

Our eBooks are served via Snapplify, please create an account or login below to continue.

SKU: 978-1-991261-02-1 Categories: , Tag:

Description

Natuurwetenskappe en oorbrug die gaping tussen basiese konsepte en die meer gevorderde toepassing wat in VOO-Wetenskappe vereis word. Ten volle gerig op kurrikulumvereistes, verseker dit betroubare ondersteuning vir onderwysers sowel as leerders.

Sleutelkenmerke

  • Geïllustreerde VAARDIGHEDE-afdeling met die wetenskaplike metode, uitgewerkte voorbeelde en voorstelling van data
  • Kurrikulumgerigte, bondige dog omvattende NOTAS
  • Duidelike DIAGRAMME met byskrifte, en illustrasies
  • Onderwyser-praatboksies asook WENKE om met begrip te help en wanopvattings te verhoed
  • Geïllustreerde PRAKTIESE ONDERSOEKE met resultate en gevolgtrekkings
  • Visuele OPSOMMINGS om ingewikkelde onderwerpe te vereenvoudig
  • Wye reeks gegradeerde VRAE met gedetailleerde ANTWOORDE
  • Verryking om kritiese denke en bespreking aan te moedig

Hierdie maklik bruikbare studiegids gee vir leerders die geleentheid om beheer te neem oor hul eie leerproses, dit wakker nuuskierigheid aan, en bou selfvertroue in hierdie verpligte en dikwels veeleisende vak.

Additional information

ISBN:

978-1-991261-02-1

Grade

Subject

Authors

Mariechen Vermeulen, Grace Elliott, Liesl Sterrenberg, Retha Louw, Silvana Scarola & Norman Davies

Language

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Graad 8 Natuurwetenskappe 3-in-1”

Your email address will not be published. Required fields are marked *