Description
Hierdie Graad 11 Verbruikerstudies 3-in-1 Klasteks & Studiegids, in volkleur, bied op ’n bondige manier steun om die fyner detail van die kurrikulum te ontrafel en te interpreteer. Die goedgeorganiseerde notas, gekombineer met toepaslike voorstellings, brei die konsepte in die teks uit en bevorder leer-met-begrip. ’n Wye reeks vrae met gedetailleerde antwoorde bou selfvertroue by leerders, terwyl hulle die inhoud baasraak.
Sleutelkenmerke
- Omvattende NOTAS per onderwerp
- VRAE per onderwerp
- Gedetailleerde ANTWOORDE
Hierdie studiegids bied alles wat van die leerder vereis word om in Graad 11 Verbruikerstudies uit te blink.

Reviews
There are no reviews yet.