Graad 9 Wiskunde 2-in-1 KABV

From R279.00

Hierdie Graad 9 Wiskunde 2-in-1 Toets- & Eksamenvoorbereiding Studiegids bied noukeurig uitgesoekte oefeninge, gedetailleerde oplossings en deurlopende leiding wat jou sal help om deeglik deur die Graad 9 KABV-kurrikulum te werk.

Authors
Anne Eadie, Gretel Lampe
Product Quantity

HARD COPY

ISBN: 978-1-920568-97-9

R299.00 each

E-BOOK (3YRS)

ISBN: 978-1-928354-37-6

R279.00 each

Category: Tag:

Description

Hierdie Graad 9 Wiskunde 2-in-1 Toets- & Eksamenvoorbereiding Studiegids bied noukeurig uitgesoekte oefeninge, gedetailleerde oplossings en deurlopende leiding wat jou sal help om deeglik deur die Graad 9 KABV-kurrikulum te werk.

Die oefeninge is volgens moeilikheidsgraad gegradeer, wat jou in hanteerbare stappe vanaf die grondbeginsels regdeur tot by gevorderde werk neem. Volledige oplossings word verskaf, insluitend details en beredenering, wat jou toelaat om jou eie werk na te sien en te verbeter soos jy aangaan.

Sleutelkenmerke

  • OMVATTENDE VOORBEELDE en STUDIEWENKE vir elke onderwerp
  • Gedetailleerde OPLOSSINGS vir alle oefeninge
  • EKSAMENVRAESTELLE met GEDETAILLEERDE MEMO’S – om die teorie en die praktyk bymekaar te bring en konsepte in ‘n eksamenformaat te versterk.

Hierdie 2-in-1 publikasie sluit in:

* Onderwerpgebaseerde, gegradeerde vrae en volledige antwoorde om ‘n stap-vir-stap, deeglike begrip van teorie, tegnieke en konsepte in elke onderwerp te ontwikkel.
* Eksamenvraestelle met volledige, gedetailleerde oplossings.

Ongeag jou vlak van selfvertroue in hierdie uitdagende vak, kan hierdie studiegids dit vir jou moontlik maak om bo verwagting te presteer, terwyl dit jou terselfdertyd deeglik voorberei vir die oorgang na VOO-Wiskunde.

Additional information

Authors

Anne Eadie, Gretel Lampe

Grade

Subject

Language

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Graad 9 Wiskunde 2-in-1 KABV”

Your email address will not be published. Required fields are marked *