Graad 10 Fisiese Wetenskappe 3-in-1 KABV

R279.00

Hierdie Graad 10 Fisiese Wetenskappe 3-in-1 Klasteks & Studiegids het homself al oor en oor bewys as ‘n betroubare hulpmiddel vir onderwysers sowel as leerders. Die maklik-om-te-volg formaat ontsluit die uitdagende inhoud, stel leerders in staat om selfvertroue te ontwikkel en vorm ook ‘n stewige grondslag vir eksamensukses in Fisiese Wetenskappe.

SKU: 978-1-920297-84-8 Categories: ,

Description

Hierdie Graad 10 Fisiese Wetenskappe 3-in-1 Klasteks & Studiegids gebruik ‘n metodiese, stap-vir-stap benadering om die teorie, tegnieke en basiese konsepte van ‘n uitdagende vak te vereenvoudig. Die duidelike, bondige notas en gegradeerde vrae voldoen aan die vereistes van die KABV-kurrikulum en ontwikkel ‘n deeglike begrip van elke onderwerp.

Sleutelkenmerke

  • Omvattende, verduidelikende NOTAS en UITGEWERKTE VOORBEELDE per onderwerp
  • OEFENINGE en EKSAMENVRAE per onderwerp
  • Gedetailleerde ANTWOORDE met verduidelikings en nuttige wenke

Hierdie boek is ontwerp om leerders deur die noodsaaklike beginsels te lei tot by ‘n punt waar hulle meer ingewikkelde probleme met selfvertroue kan aanpak.

Additional information

ISBN

978-1-920297-84-8

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Graad 10 Fisiese Wetenskappe 3-in-1 KABV”

Your email address will not be published. Required fields are marked *