Graad 12 Afrikaans EAT 3-in-1 KABV

R319.00

Hierdie Graad 12 Afrikaans Eerste Addisionele Taal 3-in-1 Klasteks & Studiegids neem jou stapsgewys deur die vier hoofvaardighede vir Afrikaans EAT – Luister & Praat; Lees & Kyk; Skryf & Aanbied; Taalstrukture & -konvensies. Interessante, aktuele en inspirerende voorbeeldtekste word deurgaans voorsien om meer spesifieke vaardighede te ontwikkel.

SKU: 978-1-920568-94-8 Categories: ,

Description

Hierdie Graad 12 Afrikaans Eerste Addisionele Taal 3-in-1 Klasteks & Studiegids neem jou stapsgewys deur die vier hoofvaardighede vir Afrikaans EAT – Luister & Praat; Lees & Kyk; Skryf & Aanbied; Taalstrukture & -konvensies. Interessante, aktuele en inspirerende voorbeeldtekste word deurgaans voorsien om meer spesifieke vaardighede te ontwikkel.

Sleutelkenmerke

  • Stapsgewyse, HANTEERBARE BENADERING
  • Breedvoerige NOTAS oor elk van die 4 vaardighede
  • VRAE en ANTWOORDE oor elk van die vaardighede
  • 5 EKSAMENVRAESTELLE en -MEMO’S (Taal)

Hierdie boek is die ideale hulpmiddel om selfvertroue te bou en sukses in Graad 12 Afrikaans EAT te behaal.

Additional information

ISBN

978-1-920568-94-8

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Graad 12 Afrikaans EAT 3-in-1 KABV”

Your email address will not be published. Required fields are marked *