Description
Hierdie Graad 12 Wiskundige Geletterdheid 3-in-1 Klasteks & Studiegids is met uiters noukeurige fokus en sorg ontwikkel, as ‘n selfstandige gids, om leerders vir hul eindeksamens voor te berei. Die omvattende, oorspronklike materiaal verskaf ‘n in-diepte dekking van die KABV-kurrikulum, wat ondersteuning bied aan leerders sowel as onderwysers. Die maklik volgbare inhoud, lei leerders moeiteloos deur elke onderwerp met ‘n verskeidenheid bekende en onbekende kontekste, en strategies-geplaasde oefeninge.
Sleutelkenmerke
- Maklik verstaanbare, stap-vir-stap benadering van al 7 onderwerpe
- Omvattende, KABV-gerigte TERMINOLOGIE, NOTAS en UITGEWERKTE VOORBEELDE
- OEFENINGE en ‘Toets jou Begrip’-VRAE
- Gedetailleerde, gegradeerde ANTWOORDE met verduidelikings en nuttige wenke
Hierdie boek is al wat ‘n leerder benodig om uiteindelik eksamensukses te behaal. Dit is ‘n alles-in-een klaskamermaat en tuisstudiegids, ontwerp om selfvertroue te bou en jou te help om al die konsepte en vaardighede te bemeester wat jy nodig het om in Wiskundige Geletterdheid sukses te behaal.





Reviews
There are no reviews yet.