Graad 11 Wiskundige Geletterdheid 3-in-1 KABV

From R279.00

Hierdie Graad 11 Wiskundige Geletterdheid 3-in-1 Klasteks & Studiegids bied duidelike terminologie, stap-vir-stap, omvattende notas en uitgewerkte voorbeelde, tesame met gegradeerde oefeninge wat die gaping tussen Graad 10 en Graad 12 oorbrug. Vasleggingsvrae met gedetailleerde antwoorde ondersteun die ontwikkeling van vaardighede om wiskundige probleme in die werklike lewe, binne die raamwerk van die kurrikulum, aan te pak.

Authors
Susan Nicol, et. al.
Product Quantity

HARD COPY

ISBN: 978-1-920558-30-7

R299.00 each

E-BOOK (3YRS)

ISBN: 978-1-928354-46-8

R279.00 each

Category: Tag:

Description

Hierdie Graad 11 Wiskundige Geletterdheid 3-in-1 Klasteks & Studiegids bied ‘n grondige oorgang tussen die basiese konsepte wat in Graad 10 Wiskundige Geletterdheid gedek is en die vaardighede wat vir die Graad 12-eindeksamens vereis word. Die omvattende, bygewerkte inhoud verskaf ‘n in-diepte dekking van die KABV-kurrikulum, wat toeganklike ondersteuning aan leerders sowel as onderwysers, in enige konteks, bied.

Sleutelkenmerke

  • Maklik erstaanbare, stap-vir-stap benadering van al 7 onderwerpe
  • Omvattende, KABV-gerigte TERMINOLOGIE, NOTAS en UITGEWERKTE VOORBEELDE
  • OEFENINGE en ‘Toets jou Begrip’-VRAE
  • Gedetailleerde, gegradeerde ANTWOORDE met verduidelikings en nuttige wenke

Hierdie boek is ‘n alles-in-een klaskamermaat en tuisstudiegids, ontwerp om selfvertroue te bou en uiteindelik eksamensukses te behaal.

Additional information

Authors

Susan Nicol, et. al.

Subject

Grade

Language

HARD COPY

ISBN

978-1-920558-30-7

E-BOOK (3YRS)

ISBN

9781928354468

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Graad 11 Wiskundige Geletterdheid 3-in-1 KABV”

Your email address will not be published. Required fields are marked *