Description
Hierdie Graad 10 Wiskundige Geletterdheid 3-in-1 Klasteks & Studiegids bied grondige ondersteuning aan leerders sowel as onderwysers, met ’n moderne, omvattende en innoverende benadering tot Wiskundige Geletterdheid. Die stimulerende, KABV-gerigte en maklik volgbare inhoud, lei leerders moeiteloos deur elke onderwerp met ’n verskeidenheid bekende en onbekende kontekste, en strategies-geplaasde oefeninge.
Sleutelkenmerke
- Maklik verstaanbare, stap-vir-stap benadering van al 7 onderwerpe
- Omvattende, KABV-gerigte TERMINOLOGIE, NOTAS en UITGEWERKTE VOORBEELDE
- OEFENINGE en ‘Toets jou Begrip’-VRAE
- Gedetailleerde, gegradeerde ANTWOORDE met verduidelikings en nuttige wenke
Hierdie boek is ‘n alles-in-een klaskamermaat en tuisstudiegids, ontwerp om selfvertroue te bou en uiteindelik eksamensukses te behaal.





Reviews
There are no reviews yet.