Description
Hierdie Graad 11 Lewenswetenskappe 3-in-1 Klasteks & Studiegids verander ‘n inhoudbelaaide Graad 11-kurrikulum in eenvoudige, meer hanteerbare leerinhoud. Verduidelikings is duidelik en maklik om te verstaan, wat eksamenvaardighede ontwikkel en ook biologiese insig kweek.
Sleutelkenmerke
- Geïllustreerde VAARDIGHEDE-afdeling met die wetenskaplike metode, uitgewerkte voorbeelde en voorstelling van data
- Omvattende, leerdervriendelike NOTAS met wenke
- Noukeurig uitgesoekte, gegradeerde VRAE en gedetailleerde ANTWOORDE
- ‘Snelvuur’-vrae vir TERMINOLOGIE en sleutelkonsepte
- Duidelike DIAGRAMME, met byskrifte
- Geïllustreerde OPSOMMINGS om notas aan te vul
Hierdie studiegids spreek tot ‘n wye reeks leerstyle, dit stimuleer selfstudie en, met gereelde gebruik, stel dit leerders in staat om hul volle potensiaal te bereik.







Reviews
There are no reviews yet.