Description
Hierdie Graad 12 Fisiese Wetenskappe 3-in-1 Klasteks & Studiegids is jaar na jaar ‘n topverkoper. Dit dek al die basiese konsepte, wette, definisies en berekeninge in ‘n eenvoudige, toeganklike styl. Deur sistematies deur elke onderwerp en sy vrae te werk, kan leerders hul begrip van ‘n uiters uitdagende vak, teen hul eie pas, verbeter.
Sleutelkenmerke
- Omvattende, verduidelikende NOTAS en UITGEWERKTE VOORBEELDE per onderwerp
- OEFENINGE en EKSAMENVRAE per onderwerp
- Gedetailleerde ANTWOORDE met verduidelikings en nuttige wenke
Hierdie studiegids het al bewys dat dit ‘n hulpmiddel van onskatbare waarde is vir leerders wat die KABV- óf IEB-kurrikulum volg.





Reviews
There are no reviews yet.