Description
Hierdie Graad 11 Fisiese Wetenskappe 3-in-1 Klasteks & Studiegids vereenvoudig die teorie in die kurrikuluminhoud en bou selfvertroue met behulp van verstaanbare verduidelikings, ondersteun deur hersieningsvrae. Dit dra by tot verbeterde begrip en stel leerders in staat om hul probleemoplossingsvaardighede vinnig te verbeter.
Sleutelkenmerke
- Omvattende, verduidelikende NOTAS en UITGEWERKTE VOORBEELDE per onderwerp
- OEFENINGE en EKSAMENVRAE per onderwerp
- Gedetailleerde ANTWOORDE met verduidelikings en nuttige wenke
Hierdie studiegids bied betroubare leiding deur Graad 11, terwyl dit ‘n stewige platform skep vir die Graad 12-kurrikulum wat volg.





Reviews
There are no reviews yet.