Description
Hierdie Graad 10 Lewenswetenskappe 3-in-1 Klasteks & Studiegids dek al die kennisareas van die IEB-kurrikulum. Dit ontsluit begrip van die basiese konsepte van die Graad 10-kurrikulum en skep ‘n stewige basis vir sukses in Graad 11 en 12.
Sleutelkenmerke
- Omvattende, leerdervriendelike NOTAS per module
- Noukeurig uitgesoekte, gegradeerde VRAE en ANTWOORDE per module
- SNELVUURVRAE vir sleutelkonsepte en terme
- Duidelike DIAGRAMME ter verduideliking
Hierdie studiegids stimuleer ‘n in-diepte begrip van Lewenswetenskappe en verbeter uiteindelik insig en eksamenprestasie.





Reviews
There are no reviews yet.