Graad 9 EBW Studiegids

Ekonomiese Bestuurswetenskappe kan intimiderend wees – van die lang naam tot die inhoud van hierdie vak. The Answer Series maak dit egter maklik en toeganklik. Die Graad 9 Ekonomiese Bestuurswetenskappe 3-in-1 studiegids bied die inhoud in kleiner, duidelik afgebakende onderwerpe aan. Dit bevat verduidelikende notas in kolpuntformaat, voorbeelde en aktiwiteite met volledige antwoorde, ’n eksamenvraestel en ’n templaatboek.

Shop online for Graad 9 EBW Studiegids: