Graad 12 Wiskunde 2-in-1 KABV

R319.00

Hierdie Graad 12 Wiskunde 2-in-1 Toets- & Eksamenvoorbereidingsgids is ‘n TOPVERKOPER en die perfekte hulpmiddel om Wiskunde onderwerp vir onderwerp te bemeester met sy unieke metode wat jou stap-vir-stap deur ’n reeks haalbare vrae en antwoorde lei, wat dan voortdurende terugvoer en groei moontlik maak totdat die volledige matriekwiskundekursus uiteindelik bemeester word.

 

PLUS, ‘n ‘NUWE UITBREIDING’-afdeling, wat bestaan uit uitdagende vrae en memo’s vir Vraestel 1 en Vraestel 2. Hierdie is hoër-orde vrae, geïdentifiseer uit verslae oor die afgelope jare, wat diep wiskundige denke vereis en bevorder.

Sleutelkenmerke:

  • Kritieke voorkennis (Gr. 10 & 11) ingesluit
  • Gedetailleerde oplossings vir ALLE vrae
  • Stapsgewyse, metodiese konseptuele ontwikkeling en leiding in bewysvoering en strategie
  • Nuttige studienotas en adviesraampies
  • Bylaes, noodsaaklike konteksgedeeltes vir Differensiaalrekene, Meetkunde, Trigonometrie, ens.
  • Uitgebreide dekking van alle kognitiewe vlakke
  • Van toepassing vir beide KABV- en IEB-kandidate

 

Hierdie topverkoper bied uitstekende voorbereiding vir KABV- en IEB-matrikulante regdeur die jaar en daar is al gesien hoe baie leerders hul kritieke denkvaardighede in hierdie sleutelvak verbeter en bo hul verwagtinge presteer.

SKU: 48db401e0a8c-1 Categories: ,

Description

Hierdie Graad 12 Wiskunde 2-in-1 Toets- & Eksamenvoorbereidingsgids is ‘n TOPVERKOPER en die perfekte hulpmiddel om Wiskunde onderwerp vir onderwerp te bemeester met sy unieke metode wat jou stap-vir-stap deur ’n reeks haalbare vrae en antwoorde lei, wat dan voortdurende terugvoer en groei moontlik maak totdat die volledige matriekwiskundekursus uiteindelik bemeester word.

Hierdie studiegids het TWEE verskillende afdelings:

> ONDERWERPGEBASEERDE gegradeerde vrae en antwoorde – om in elke onderwerp ‘n

stap-vir-stap, deeglike begrip van teorie, tegnieke en konsepte te ontwikkel.

> 14 EKSAMENVRAESTELLE met gedetailleerde antwoorde, saamgestel uit vorige

Nasionale en IEB-eksamens, PLUS ‘n NUWE UITBREIDING-afdeling, bestaande uit uitdagende vrae en memo’s vir Vraestel 1 en Vraestel 2. Hierdie is hoërorde vrae, wat oor die onlangse jare in verslae geïdentifiseer is, wat diep wiskundige denke vereis en aanmoedig.

Sleutelkenmerke

  • Kritieke VOORKENNIS (Graad 10 & 11) ingesluit
  • GEDETAILLEERDE ANTWOORDE word vir ALLE vrae verskaf
  • Stap-vir-stap, metodiese KONSEPTUELE ONTWIKKELING en leiding ten opsigte van REDENERING en STRATEGIE
  • Handige STUDIENOTAS en ADVIESBOKSIES
  • BYLAES – noodsaaklike konteksgedeeltes vir Differensiaalrekene, Meetkunde, Trigonometrie, ens.
  • Omvattende dekking van ALLE KOGNITIEWE VLAKKE
  • Geskik vir beide KABV- en IEB-kandidate

Hierdie topverkoper bied vir KABV- en IEB-matrikulante uitstekende voorbereiding regdeur die jaar en was al suksesvol daarin om vele leerders se kritiese denkvaardighede in hierdie belangrike vak te verbeter en hul bo hul verwagtinge te laat presteer.

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Graad 12 Wiskunde 2-in-1 KABV”

Your email address will not be published. Required fields are marked *