Graad 12 Wiskunde Vrae & Antwoorde

R219.00

Hierdie Graad 12 Wiskunde Vraestelle & Antwoorde gids is deur ‘n topspan Wiskunde-opvoeders saamgestel en ontwerp vir leerders wat na uitmuntendheid streef. Dit bevat ‘n kragtige seleksie vrae wat in alle onderwerpe die denke en benadering verbreed.

 

SKU: b0612361bba5-1 Categories: ,

Description

Hierdie Graad 12 Wiskunde Vraestelle & Antwoorde gids is deur ‘n topspan Wiskunde-opvoeders saamgestel en ontwerp. Dit bied omvattende, indiepte eksamenhersiening en is daarop gemik om wiskundige denke en vakkundigheid bo die norm uit te brei.

Hierdie eksamenvraestelle stel jou in staat om jou eksamen- en probleemoplossingstegnieke onder tydbeheerde, eksamentoestande te bemeester. Dit stel jou ook in staat om probleemareas in die Graad 12 Wiskunde-kurrikulum waaraan jy nog moet werk, te identifiseer.

Sleutelkenmerke

  • OEFEN-EKSAMENS, wat leerders in staat stel om onder tydbeheerde eksamentoestande te oefen en ook om uit te lig watter areas van die kurrikulum meer van hul aandag vereis
  • VOLLEDIGE ANTWOORDE vir alle eksamenvrae
  • ‘n ONDERWERPGIDS wat vrae per onderwerp vir elke eksamenvraestel aandui

Hierdie omvattende studiegids bevat:

* 10 Vraestel 1 eksamenvraestelle met gedetailleerde memo’s
* 10 Vraestel 2 eksamenvraestelle met gedetailleerde memo’s
* ‘n Magdom hoërorde vrae

Die toevoeging van hierdie Graad 12 Wiskunde Vraestelle en Antwoorde tot jou toetsvoorbereidingsrepertoire, sal jou in staat stel om in KABV- of IEB-eksamens uit te blink.

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Graad 12 Wiskunde Vrae & Antwoorde”

Your email address will not be published. Required fields are marked *