Description
Hierdie Graad 10 Verbruikerstudies 3-in-1 Klasteks & Studiegids bied ‘n stapsgewyse, maar deeglike inleiding tot die Graad 10 KABV-kurrikulum. Die gedetailleerde notas, praktiese wenke, wye reeks vrae, antwoorde en eksamenvraestel-oefening voorsien die Graad 10-leerder van al die vaardighede, vakinhoud en vaslegging wat nodig is om in hierdie vak uit te blink.
Sleutelkenmerke
- Omvattende NOTAS per onderwerp
- VRAE en ANTWOORDE per onderwerp
- PRAKTIESE WERK: Voedselproduksie
- EKSAMENVRAESTEL en -MEMO





zanitta –
baie goeie hulpmiddel