Graad 11 Rekeningkunde 3-in-1 KABV

From R299.00

Hierdie Graad 11 Rekeningkunde 3-in-1 Klasteks & Studiegids is ’n volledige en toeganklike gids tot die Graad 11 KABV-kurrikulum. Die inhoud word in ’n duidelike, gestruktureerde formaat aangebied met omvattende notas, uitgewerkte voorbeelde, gegradeerde vrae en antwoorde, en volledige vraestelle. Leerders word elke stap van die pad ondersteun terwyl hulle ’n dieper begrip van Rekeningkunde ontwikkel en die selfvertroue opbou om in assesserings en eksamens te presteer.

Authors
Ann Botha
Product Quantity

HARD COPY

ISBN: 978-1-920558-34-5

R319.00 each

E-BOOK (3YRS)

ISBN: 978-1-928354-60-4

R299.00 each

Category: Tag:

Description

Hierdie Graad 11 Rekeningkunde 3-in-1 Klasteks & Studiegids is ’n volledige en toeganklike gids tot die Graad 11 KABV-kurrikulum. Die inhoud word in ’n duidelike, gestruktureerde formaat aangebied met omvattende notas, uitgewerkte voorbeelde, gegradeerde vrae en antwoorde, en volledige vraestelle. Leerders word elke stap van die pad ondersteun terwyl hulle ’n dieper begrip van Rekeningkunde ontwikkel en die selfvertroue opbou om in assesserings en eksamens te presteer.

Sleutelkenmerke

  • Stap-vir-stap, SISTEMATIESE BENADERING
  • Omvattende NOTAS met UITGEWERKTE VOORBEELDE per onderwerp
  • Gegradeerde VRAE en ANTWOORDE per onderwerp
  • EKSAMENVRAESTELLE en ANTWOORDE met nuttige wenke

Die sleutel tot sukses in Rekeningkunde is gereelde oefening, en hierdie boek bied leerders volop geleenthede om hul vaardighede op te bou en te versterk.

Additional information

Authors

Ann Botha

Subject

Grade

Language

HARD COPY

ISBN

978-1-920558-34-5

E-BOOK (3YRS)

ISBN

9781928354604

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Graad 11 Rekeningkunde 3-in-1 KABV”

Your email address will not be published. Required fields are marked *