Graad 12 Lewenswetenskappe 3-in-1 Deel 2 KABV

(1 customer review)

From R259.00

Hierdie Graad 12 Lewenswetenskappe 3-in-1 Klasteks & Studiegids DEEL 2 is ‘n betroubare bron van goed nagevorsde inhoud wat jaar na jaar deur onderwysers en leerders gebruik word. Elke noukeurig opgestelde komponent dra by tot die ontwikkeling van selfvertroue, skerp insig en verbeterde vaardighede.

Authors
Liesl Sterrenberg, Helena Fouché, Grace Elliott & Mariechen Vermeulen
Product Quantity

HARD COPY

ISBN: 978-1-920568-86-3

R279.00 each

E-BOOK (3YRS)

ISBN: 978-1-928354-57-4

R259.00 each

Category: Tag:

Description

Hierdie Graad 12 Lewenswetenskappe 3-in-1 Klasteks & Studiegids is DEEL 2 van ‘n STEL van 2 boeke wat die inhoudbelaaide KABV-kurrikulum omvattend dek. Dit bevat alle Vraestel 2-onderwerpe en het reeds bewys dat dit ‘n uiters effektiewe hulpmiddel is vir onafhanklike leer en om eksamensukses te verseker.

Sleutelkenmerke

  • Geïllustreerde VAARDIGHEDE-afdeling met die wetenskaplike metode, uitgewerkte voorbeelde en voorstelling van data
  • Omvattende, leerdervriendelike NOTAS met wenke
  • Noukeurig uitgesoekte, gegradeerde VRAE en gedetailleerde ANTWOORDE
  • ‘Snelvuur’-vrae vir TERMINOLOGIE en sleutelkonsepte
  • Duidelike DIAGRAMME, met byskrifte
  • Geïllustreerde OPSOMMINGS om notas aan te vul

Hierdie boek is ‘n kragtige pakket vir die Graad 12-leerder en verseker deeglike dekking van die Vraestel 2-onderwerpe.

Additional information

Authors

Liesl Sterrenberg, Helena Fouché, Grace Elliott & Mariechen Vermeulen

Subject

Grade

Language

HARD COPY

ISBN

978-1-920568-86-3

E-BOOK (3YRS)

ISBN

9781928354574

1 review for Graad 12 Lewenswetenskappe 3-in-1 Deel 2 KABV

  1. bianca

    Lewenswetenskap my vak

Add a review

Your email address will not be published. Required fields are marked *