Description
Hierdie Graad 9 EBW 3-in-1 Klasteks & Studiegids maak uitdagende vakinhoud makliker om te verstaan. Al drie EBW-modules word in praktiese, hanteerbare grootte onderwerpe opgebreek en op ’n leerdervriendelike wyse aangebied. Eenvoudige verduidelikings lei leerders deur elke inhoudsarea, terwyl gegradeerde vrae en geannoteerde antwoorde geleenthede bied vir selfassessering en hersiening.
Sleutelkenmerke
- Kurrikulum-gerigte, omvattende NOTAS
- Leerdervriendelike DIAGRAMME
- Konsep-gefokusde AKTIWITEITE met volledige ANTWOORDE
- EKSAMENVRAESTELLE met MEMO’S
- Fotokopieerbare TEMPLAATBOEK







Renscia Spangenberg –
Dit help selfs die ouer wat as skolier dit nooit verstaan het nie! Baie dankie. Dit is van groot hulp – selfs vir ‘n Gr.8-leerder wat met die begrippe sukkel. Ek is so spyt ek het nie laasjaar al die boek gebruik nie. Dit word stap-vir-stap verduidelik en die samevattende en opsommende wyse van inligting is van groot hulp. Al wat ‘n leerder moet doen is LEES die verklaring en DOEN die stappe! Die Antwoord gee die antwoord.