Description
Hierdie Graad 12 Afrikaans Eerste Addisionele Taal 3-in-1 Klasteks & Studiegids neem jou stapsgewys deur die vier hoofvaardighede vir Afrikaans EAT – Luister & Praat; Lees & Kyk; Skryf & Aanbied; Taalstrukture & -konvensies. Interessante, aktuele en inspirerende voorbeeldtekste word deurgaans voorsien om meer spesifieke vaardighede te ontwikkel.
Sleutelkenmerke
- Stapsgewyse, HANTEERBARE BENADERING
- Breedvoerige NOTAS oor elk van die 4 vaardighede
- VRAE en ANTWOORDE oor elk van die vaardighede
- 5 EKSAMENVRAESTELLE en -MEMO’S (Taal)
Hierdie boek is die ideale hulpmiddel om selfvertroue te bou en sukses in Graad 12 Afrikaans EAT te behaal.





Bontle –
It’s quite helpful