Graad 12 | Rekeningkunde

The Answer Series Graad 12 REKENINGKUNDE 3in1 KABV Studiegids

R49.00

 |  R209.00

The Answer Series Graad 12 REKENINGKUNDE 3in1 KABV Studiegids
Book Type: E-Book
R49.00
Gr 12 Rekeningkunde 3in1 KABV
Book Type: Hard-copy
R209.00
Quantity
Quantity

"

Hierdie Graad 12 Rekeningkunde 3in1 studiegids bied 'n volledige, stapsgewyse, deurwerk van die Graad 12 Rekeningkunde-kurrikulum. Dit lei jou vanaf die basiese vakbeginsels dwarsdeur tot by die mees uitdagende inhoud. Dit gebruik maklik verstaanbare notas en verduidelikings om die vakinhoud te vereenvoudig en sluit gegradeerde vrae en antwoorde in wat jou in staat stel om jou vordering gereeld te kontroleer.

Sleutelkenmerke:
  • Stapsgewyse, metodiese benadering
  • Omvattende notas met uitgewerkte voorbeelde per onderwerp
  • Gegradeerde vrae en antwoorde per onderwerp
  • Eksamenvraestelle en antwoorde met nuttige wenke
  • "

    ISBN :  1Y9781928354611

    Gr 12 Rekeningkunde 3in1 KABV

    Deur Ann Botha

    There are no reviews yet.

    Be the first to review “The Answer Series Graad 12 REKENINGKUNDE 3in1 KABV Studiegids”

    Your email address will not be published. Required fields are marked *