Graad 12 | Lewenswetenskappe

The Answer Series Graad 12 LEWENSWETENSKAPPE DEEL 1 3in1 KABV Studiegids

R49.00

 |  R189.00

The Answer Series Graad 12 LEWENSWETENSKAPPE DEEL 1 3in1 KABV Studiegids
Book Type: E-Book
R49.00
Gr 12 Lewenswetenskappe 3in1 Deel 1 KABV
Book Type: Hard-copy
R189.00
Quantity
Quantity

" Hierdie Graad 12 Lewenswetenskappe studiegids is DEEL 1 van ‘n STEL van 2 Lewenswetenskappe-studiegidse wat die Graad 12-kurrikulum soos in die KABV vervat, breedvoerig dek. Dit bevat die 2 Kennisareas wat in Vraestel I (Nasionale Eindeksamen) geëksamineer word:

  • Lewensprosesse in Plante en Diere
  • Omgewingstudies (Gr. 11-komponent ingesluit)
Sleutelkenmerke:
  • Omvattende, toeganklike notas per module
  • Noukeurig uitgesoekte, gegradeerde vrae en antwoorde per module
  • Snelvuurvrae vir sleutelkonsepte en terme
  • Duidelike diagramme ter verduideliking
  • Nuutste, relevante vakinhoud
Soos jy metodies deur hierdie studiegids werk, sal jy al beter voorbereid raak om uitstekende uitslae in jou eksamens te behaal. "

ISBN :  1Y9781928354567

Gr 12 Lewenswetenskappe 3in1 Deel 1 KABV

Deur Liesl Sterrenberg, Helena Fouché & Grace Elliott

There are no reviews yet.

Be the first to review “The Answer Series Graad 12 LEWENSWETENSKAPPE DEEL 1 3in1 KABV Studiegids”

Your email address will not be published. Required fields are marked *