Graad 12 | Fisiese Wetenskappe

The Answer Series Graad 12 FISIESE WETENSKAPPE 2in1 KABV Studiegids

R49.00

 |  R209.00 R150.00

The Answer Series Graad 12 FISIESE WETENSKAPPE 2in1 KABV Studiegids
Book Type: E-Book
R49.00
Gr 12 Fisiese Wetenskappe 2in1 KABV
Book Type: Hard-copy
R209.00 R150.00
Quantity
Quantity

" Hierdie Graad 12 Fisiese Wetenskappe 2in1 boek sluit alle Graad 11-inhoud wat relevant is vir die matriekeksamen, in. Die eerste afdeling van hierdie studiegids fokus op 'n wye reeks vrae en antwoorde per onderwerp, wat volgens hul moeilikheidsgraad gegradeer is. Die tweede afdeling bevat onlangse Nasionale en IEB-eksamenvraestelle – KABV of aangepas vir KABV – in om leerders uiters goed voor te berei vir hul matriekeindeksamen. Sleutelkenmerke:

  • Noukeurig uitgesoekte vrae en gedetailleerde antwoorde per onderwerp
  • 10 eksamenvraestelle en –memo’s, almal met verduidelikings en nuttige wenke
Hierdie boek is regdeur die jaar van onskatbare waarde as 'n hulpmiddel vir vaslegging en begrip van die vakinhoud as 'n geheel, terwyl dit optimum, deeglike eksamenvoorbereiding verseker. "

ISBN :  1Y9781928354536

Gr 12 Fisiese Wetenskappe 2in1 KABV

Deur Retha Louw

There are no reviews yet.

Be the first to review “The Answer Series Graad 12 FISIESE WETENSKAPPE 2in1 KABV Studiegids”

Your email address will not be published. Required fields are marked *