Graad 11 | Wiskundige Geletterdheid

The Answer Series Graad 11 WISKUNDIGE GELETTERDHEID 3in1 KABV Studiegids

R49.00

 |  R209.00

50% Off
The Answer Series Graad 11 WISKUNDIGE GELETTERDHEID 3in1 KABV Studiegids
Book Type: E-Book
R49.00
Gr 11 Wiskundige Geletterdheid 3in1 KABV
Book Type: Hard-copy
R209.00
Quantity
Quantity

"

Hierdie Graad 11 Wiskundige Geletterdheid 3in1 studiegids bied 'n grondige oorgang tussen die basiese konsepte wat in Graad 10 Wiskundige Geletterdheid gedek is en die vaardighede wat vir die Graad 12-eindeksamen vereis word. Die omvattende, logies georganiseerde studiegids werk saam met jou met behulp van 'n uitgebreide reeks oefeninge en onthouwenke, soos jy die vaardighede aanleer om wiskundige probleme in die alledaagse lewe, binne die raamwerk van die KABV-kurrikulum, aan te pak.

Sleutelkenmerke:
  • Maklik verstaanbare, stapsgewyse benadering
  • Omvattende studienotas en uitgewerkte voorbeelde vir al 7 onderwerpe
  • Oefeninge en 'Toets jou Begrippe’ vir elke onderwerp
  • Gedetailleerde antwoorde met verduidelikings en nuttige wenke
  • Hierdie studiegids is propvol inhoud, toepassing en selfassessering. Dit is ideaal vir gebruik by die huis sowel as in die klaskamer.

    "

    ISBN :  1Y9781928354468

    Hierdie Graad 11 Wiskundige Geletterdheid 3in1 studiegids bied 'n grondige oorgang tussen die basiese konsepte wat in Graad 10 Wiskundige Geletterdheid gedek is en die vaardighede wat vir die Graad 12-eindeksamen vereis word. Die omvattende, logies georganiseerde studiegids werk saam met jou met behulp van 'n uitgebreide reeks oefeninge en onthouwenke, soos jy die vaardighede aanleer om wiskundige probleme in die alledaagse lewe, binne die raamwerk van die KABV-kurrikulum, aan te pak.

    Sleutelkenmerke:
  • Maklik verstaanbare, stapsgewyse benadering
  • Omvattende studienotas en uitgewerkte voorbeelde vir al 7 onderwerpe
  • Oefeninge en 'Toets jou Begrippe' vir elke onderwerp
  • Gedetailleerde antwoorde met verduidelikings en nuttige wenke
  • Hierdie studiegids is propvol inhoud, toepassing en selfassessering. Dit is ideaal vir gebruik by die huis sowel as in die klaskamer.

    There are no reviews yet.

    Be the first to review “The Answer Series Graad 11 WISKUNDIGE GELETTERDHEID 3in1 KABV Studiegids”

    Your email address will not be published. Required fields are marked *