Graad 11 | Wiskunde

The Answer Series Graad 11 WISKUNDE 3in1 KABV Studiegids

R49.00

 |  R209.00

The Answer Series Graad 11 WISKUNDE 3in1 KABV Studiegids
Book Type: E-Book
R49.00
Gr 11 Wiskunde 3in1 KABV
Book Type: Hard-copy
R209.00
Quantity
Quantity

" Hierdie Graad 11 Wiskunde 3in1 studiegids neem jou stapsgewys deur die KABV-kurrikulum. Dit help jou om noodsaaklike konsepte van vorige grade te hersien, wat jy sal bemeester voordat jy nuwe werk met selfvertroue aanpak. Sleutelkenmerke:

  • Omvattende, verduidelikende notas en uitgewerkte voorbeelde vir elke onderwerp
  • Gegradeerde oefeninge om logika te bevorder en tegniek te ontwikkel
  • Gedetailleerde oplossings vir alle oefeninge
  • 'n Eksamen met oplossings, ten volle verduidelik (Vraestel 1 en Vraestel 2), vir deeglike vaslegging en finale eksamenvoorbereiding
Hierdie studiegids sal ongetwyfeld vir elke leerder wat vir hul Graad 11 en 12 Wiskunde-eksamens voorberei, ‘n stewige grondslag bied, wat beslis toekomsdeure sal oopmaak! "

ISBN :  1Y9781928354390

Graad 11 Wiskunde 3in1 KABV Studiegids

Deur Anne Eadie en Gretel Lampe

There are no reviews yet.

Be the first to review “The Answer Series Graad 11 WISKUNDE 3in1 KABV Studiegids”

Your email address will not be published. Required fields are marked *