Graad 11 | Lewenswetenskappe

The Answer Series Graad 11 LEWENSWETENSKAPPE 3in1 KABV Studiegids

R49.00

 |  R209.00

The Answer Series Graad 11 LEWENSWETENSKAPPE 3in1 KABV Studiegids
Book Type: E-Book
R49.00
Gr 11 Lewenswetenskappe 3in1 KABV
Book Type: Hard-copy
R209.00
Quantity
Quantity

" Hierdie Graad 11 Lewenswetenskappe 3in1 studiegids verander 'n baie inhoudryke Graad 11-kurrikulum in eenvoudige en hanteerbare vakinhoud. Verduidelikings is duidelik afgebaken en maklik om te verstaan, terwyl dit jou eksamenvaardighede en jou persepsie van die lewende (biologiese) wêreld ontwikkel. Sleutelkenmerke:

  • Omvattende, toeganklike notas per module
  • Noukeurige uitgesoekte, gegradeerde vrae en antwoorde per module
  • Snelvuurvrae vir sleutelkonsepte en terme
  • Duidelike diagramme ter verduideliking
  • Nuutste, relevante vakinhoud
Hierdie studiegids maak dit vir leerders van alle vlakke moontlik om na die beste van hul vermoë te presteer. "

ISBN :  1Y9781928354550

Gr 11 Lewenswetenskappe 3in1 KABV

By Liesl Sterrenberg & Helena Fouché

There are no reviews yet.

Be the first to review “The Answer Series Graad 11 LEWENSWETENSKAPPE 3in1 KABV Studiegids”

Your email address will not be published. Required fields are marked *