Graad 11 | Fisiese Wetenskappe

The Answer Series Graad 11 FISIESE WETENSKAPPE 3in1 KABV Studiegids

R49.00

 |  R209.00

The Answer Series Graad 11 FISIESE WETENSKAPPE 3in1 KABV Studiegids
Book Type: E-Book
R49.00
Gr 11 Fisiese Wetenskappe 3in1 KABV
Book Type: Hard-copy
R209.00
Quantity
Quantity

" Hierdie Graad 11 Fisiese Wetenskappe 3in1 studiegids vereenvoudig die teorie van Graad 11 Fisiese Wetenskappe en bou selfvertroue op deur verstaanbare verduidelikings ondersteun deur hersieningsvrae. Dit gee jou die geleentheid om jou probleemoplossingsvaardighede vinnig te verbeter. Sleutelkenmerke:

  • Omvattende, verduidelikende notas en uitgewerkte voorbeelde per onderwerp
  • Oefeninge en eksamenvrae per onderwerp
  • Gedetailleerde antwoorde met verduidelikings en nuttige wenke
Hierdie studiegids bied betroubare leiding deur Graad 11, terwyl dit ‘n stewige platform skep vir die Graad 12-kurrikulum wat volg. "

ISBN :  1Y9781928354512

Gr 11 Fisiese Wetenskappe 3in1 KABV

Deur Retha Louw

There are no reviews yet.

Be the first to review “The Answer Series Graad 11 FISIESE WETENSKAPPE 3in1 KABV Studiegids”

Your email address will not be published. Required fields are marked *